DEUTERONOMIUM 23:15
DEUTERONOMIUM 23:15 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer slawe wegvlug van hulle eienaars en hulle kom na julle toe, dan mag julle nie die slawe teruggee vir hulle eienaars nie.
DEUTERONOMIUM 23:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JY mag 'n slaaf wat van sy heer na jou ontsnap het, nie aan sy heer oorlewer nie.
DEUTERONOMIUM 23:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie 'n slaaf wat van sy eienaar af na jou toe weggeloop het, aan sy eienaar teruggee nie.
DEUTERONOMIUM 23:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Jy mag nie 'n slaaf wat van sy eienaar af na jou vlug vir sy lewe, aan sy eienaar oorhandig nie.
DEUTERONOMIUM 23:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag die dienskneg wat van sy heer vrygeraak het, nie aan jou oorgee nie