DEUTERONOMIUM 14:6 - Compare All Versions

DEUTERONOMIUM 14:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

al dié wat volledig gesplete kloue het en herkou.

DEUTERONOMIUM 14:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en al die diere wat gesplitste kloue het, en wel heeltemal in twee gesplitste kloue, en herkou onder die diere — dié mag julle eet.

DEUTERONOMIUM 14:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Enige dier met gesplete hoewe en wat herkou, mag geëet word.

DEUTERONOMIUM 14:6 DB (Die Boodskap)

al daardie diere waarvan die hoewe uit twee dele bestaan en wat herkou.

DEUTERONOMIUM 14:6 ABA (Bybel vir almal)

Julle mag die vleis eet van enige dier wat gesplete hoewe het en wat sy kos herkou.

DEUTERONOMIUM 14:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Enige dier wat volledig gesplete hoewe het en wat ook herkou, dié mag julle eet.

DEUTERONOMIUM 14:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En elke dier wat die kloue skei en die gesplete kloue in twee kloue kloof en herkou onder die diere, moet julle eet.