DEUTERONOMIUM 14:28
DEUTERONOMIUM 14:28 Bybel vir almal (ABA)
“Elke drie jaar moet julle die hele tiende van alles wat julle in daardie jaar kry, in julle woonplekke bêre.
DEUTERONOMIUM 14:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan die einde van drie jaar moet jy uitbring al die tiendes van jou opbrings in dié jaar en dit in jou poorte wegsit
DEUTERONOMIUM 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Om die drie jaar moet jy die volle tiende van daardie jaar se opbrengs in jou dorpe gaan wegpak.
DEUTERONOMIUM 14:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan die einde van drie jaar moet jy van daardie jaar se opbrengs die volle tiende bring en dit in die dorpspoorte neersit.
DEUTERONOMIUM 14:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou inkomste in dieselfde jaar uitbring en dit in jou poorte weggooi.