DEUTERONOMIUM 14:19
DEUTERONOMIUM 14:19 Bybel vir almal (ABA)
Al die insekte wat vlerke het, is onrein vir julle, julle mag dit nie eet nie.
DEUTERONOMIUM 14:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al die insekte met vlerke moet vir julle onrein wees; hulle mag nie geëet word nie.
DEUTERONOMIUM 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Alle insekte wat vlerke het, is vir julle onrein. Hulle mag nie geëet word nie.
DEUTERONOMIUM 14:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Alle vlieënde insekte is onrein vir julle; dit mag nie geëet word nie.
DEUTERONOMIUM 14:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al die kruipende diere wat vlieg, is vir julle onrein; hulle mag nie geëet word nie.