DEUTERONOMIUM 13:1
DEUTERONOMIUM 13:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses het gesê: “Miskien sal een van julle mense sê hy is 'n profeet, en 'n ander persoon sal miskien sê hy weet wat drome beteken. Iemand sal miskien vir julle 'n teken wys of 'n wonderwerk doen.
DEUTERONOMIUM 13:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AS 'n profeet of een wat as dromer optree, by jou opstaan en jou 'n teken of wonder aankondig
DEUTERONOMIUM 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer 'n profeet of iemand wat drome uitlê by jou kom en vir jou vertel van 'n teken of 'n wonder
DEUTERONOMIUM 13:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Wanneer 'n profeet of iemand wat drome droom by jou opstaan en vir jou 'n teken of wonder voorspel
DEUTERONOMIUM 13:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As daar onder julle 'n profeet of 'n dromer van drome opstaan en aan jou 'n teken of 'n wonder gee