KOLOSSENSE 3:9
KOLOSSENSE 3:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie vir mekaar lieg nie, want julle doen nie meer die dinge wat julle voorheen gedoen het nie.
KOLOSSENSE 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het
KOLOSSENSE 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
en moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek
KOLOSSENSE 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie vir mekaar lieg nie, aangesien julle die ou mens en sy gewoontes uitgetrek het
KOLOSSENSE 3:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Lieg nie vir mekaar nie, aangesien julle die ou man met sy werke afgelê het