KOLOSSENSE 3:6
KOLOSSENSE 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat hierdie slegte dinge doen, is nie gehoorsaam aan God nie en daarom sal God hulle straf.
KOLOSSENSE 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom
KOLOSSENSE 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is.
KOLOSSENSE 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As gevolg van sulke dinge, kom die toorn van God oor die seuns van die ongehoorsaamheid.
KOLOSSENSE 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid