KOLOSSENSE 3:23
KOLOSSENSE 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.
KOLOSSENSE 3:23 Bybel vir almal (ABA)
Slawe, julle moenie iets doen net sodat ander mense daarmee tevrede sal wees nie. Julle moet dit baie goed doen sodat die Here daarmee tevrede sal wees
KOLOSSENSE 3:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie
KOLOSSENSE 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie