KOLOSSENSE 3:18
KOLOSSENSE 3:18 Bybel vir almal (ABA)
Vroue, julle moet luister na julle mans. Dit is wat die Here wil hê.
KOLOSSENSE 3:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VROUE, wees julle mans onderdanig soos dit betaamlik is in die Here.
KOLOSSENSE 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo.