KOLOSSENSE 2:21
KOLOSSENSE 2:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek bedoel die reëls wat sê: Moenie aan hierdie ding raak nie, moenie daardie ding eet nie, moenie aan daardie ding raak nie!
KOLOSSENSE 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
soos: “Hieraan mag jy nie vat nie!” “Daaraan mag jy jou mond nie sit nie!” “Daaraan mag jy nie raak nie!”?