AMOS 9:9
AMOS 9:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal vir die volke sê wat hulle moet doen. Ek sal die Israeliete tussen die volke skud soos 'n mens koring in 'n sif skud. Die koringkorrels sal nie deur die sif op die grond val nie. So sal Ek die Israeliete skud in die sif.
Deel
Lees AMOS 9AMOS 9:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want kyk, Ek gee bevel en sal die huis van Israel onder al die nasies skud soos in 'n sif geskud word, maar daar sal geen korrel op die grond val nie.
Deel
Lees AMOS 9AMOS 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gaan die bevel gee en vir Israel skud tussen die nasies soos graan in 'n sif geskud word, en nie 'n korrel sal op die grond val nie.
Deel
Lees AMOS 9