AMOS 9:6
AMOS 9:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Hom 'n huis gebou hoog in die hemel. Hy het die ronde dak oor die aarde gesit. Hy bring die wolke uit die see en Hy laat dit reën op die land. Sy Naam is die Here.
Deel
Lees AMOS 9AMOS 9:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou en sy hemelgewelf bo die aarde vestig, wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die aardbodem, HERE is sy Naam!
Deel
Lees AMOS 9AMOS 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here bou sy bokamers in die hemel en lê die hemelkoepel se fondament op die aarde, Hy roep die waters van die see en giet hulle oor die aarde uit. Sy Naam is Here!
Deel
Lees AMOS 9