AMOS 5:7
AMOS 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle wat die reg in wildeals verander en die geregtigheid teen die grond gooi!
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle doen nie reg aan mense nie, julle laat hulle baie swaar kry.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle maak van die regspraak 'n bitter saak, julle trap die reg in die grond in.
Deel
Lees AMOS 5