YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 4:6

AMOS 4:6 Bybel vir almal (ABA)

“Ek het julle honger laat bly oral waar julle woon. Maar julle het nie teruggekom na My toe nie.” Dit sê die Here.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Alhoewel Ék julle reinheid van tande gegee het in al julle stede en broodsgebrek in al julle woonplekke — nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het hongersnood in al julle stede laat kom, broodsgebrek in al julle dorpe, maar julle het julle nie tot My bekeer nie, sê die Here.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Selfs toe Ek julle met leë monde gelaat het in al julle stede, met broodgebrek in al julle woonplekke, het julle nie na My teruggekeer nie,” is die uitspraak van die HERE.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek het ook vir julle reinheid van tande gegee in al julle stede en gebrek aan brood in al julle plekke; tog het julle julle tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Die Boodskap (DB)

“In al julle dorpe het Ek gemaak dat daar nie kos is om te eet nie. Ek het gesorg dat daar in al julle blyplekke niks brood is om te eet nie. Maar nogtans het julle nie daaraan gedink om terug te kom en by My kos te kom vra nie,” sê die Here.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Honger en hongersnood het Ek in elke dorp gebring. Nogtans het julle nie na My toe teruggekeer nie.

Deel
Lees AMOS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's