YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 4:12

AMOS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal Ek dit alles weer aan jou doen, Israel! En omdat Ek jou dít sal aandoen, Israel, maak jou klaar om voor jou God te kom verskyn!

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Bybel vir almal (ABA)

“Daarom, mense van Israel, sal Ek nou weer so met julle maak. En omdat Ek dit met julle sal doen, maak nou gereed om julle God te ontmoet.”

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom sal Ek só met jou handel, o Israel; omdat Ek só met jou sal handel — maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal Ek dit alles weer aan jou doen, Israel! En omdat Ek jou dít sal aandoen, Israel, maak jou klaar om voor jou God te kom verskyn!

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Daarom gaan Ek die volgende aan jou doen, Israel; en omdat Ek dit aan jou gaan doen – wees gereed om jou God te ontmoet, Israel!”

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom sal Ek so met jou doen, o Israel; en omdat Ek dit aan jou sal doen, maak gereed om jou God te ontmoet, o Israel.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Die Boodskap (DB)

“Omdat jy jou nie aan My wou steur nie, Israel, moet jy jou regmaak om te hoor wat God oor jou besluit het.

Deel
Lees AMOS 4

AMOS 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, Israel, sal Ek al hierdie dinge wat Ek gesê het met jou laat gebeur. Staal jou, Israel, om jou God te ontmoet!”

Deel
Lees AMOS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's