HANDELINGE 8:4
HANDELINGE 8:4 Bybel vir almal (ABA)
Die gelowiges wat gevlug het, het oral die goeie boodskap gebring.
HANDELINGE 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig.
HANDELINGE 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die gelowiges wat uitmekaar gejaag is, het so ver as wat hulle gegaan het, die evangelie verkondig.
HANDELINGE 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dié wat verstrooi is, het rondgetrek en die evangeliewoord verkondig.
HANDELINGE 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het die wat verstrooi was, oral gegaan om die woord te verkondig.