HANDELINGE 8:35
HANDELINGE 8:35 Bybel vir almal (ABA)
Toe begin Filippus om die goeie boodskap oor Jesus vir die man te verduidelik. Hy het begin by hierdie deel van die Ou Testament.
HANDELINGE 8:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Filippus het by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Filippus het begin praat, en vanuit hierdie Skrifgedeelte die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Filippus sy mond oopgemaak en by dieselfde Skrif begin en aan hom Jesus verkondig.