HANDELINGE 8:31
HANDELINGE 8:31 Bybel vir almal (ABA)
Die man sê: “Hoe kan ek dit verstaan? Iemand moet dit vir my verduidelik.” Toe sê hy Filippus moet op die wa klim en hy moet langs hom kom sit.
HANDELINGE 8:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy antwoord: Hoe kan ek tog as niemand my die weg wys nie? Toe vra hy Filippus om op te klim en by hom te kom sit.
HANDELINGE 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Etiopiër antwoord: “Hoe sou ek kon as niemand dit vir my uitlê nie?” Hy het Filippus gevra om op te klim en by hom te kom sit.
HANDELINGE 8:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het geantwoord, “Hoe sou ek kon, as niemand dit vir my verduidelik nie?” en Filippus genooi om op die wa te klim en by hom te kom sit.
HANDELINGE 8:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: Hoe kan ek as iemand my nie lei nie? En hy het Filippus gevra om op te kom en by hom te sit.