HANDELINGE 8:23
HANDELINGE 8:23 Bybel vir almal (ABA)
Want ek sien dat jy baie jaloers is en dat slegte gedagtes jou vashou.”
HANDELINGE 8:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek sien dat jy in 'n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is.
HANDELINGE 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sien jy is deur afguns vergiftig en deur die sonde verstrik.”
HANDELINGE 8:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want ek sien jy is galbitter en in ongeregtigheid verstrik. ”
HANDELINGE 8:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek bemerk dat jy in die gal van bitterheid en in die band van ongeregtigheid is.