HANDELINGE 8:16
HANDELINGE 8:16 Bybel vir almal (ABA)
Want die Heilige Gees het toe nog nie in een van hulle gekom nie. Hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
HANDELINGE 8:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
HANDELINGE 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die Gees het nog nie op een van hulle gekom nie; hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
HANDELINGE 8:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want Hy het toe nog op niemand van hulle neergedaal nie; hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
HANDELINGE 8:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Want nog het Hy op niemand van hulle geval nie; net hulle is gedoop in die Naam van die Here Jesus.)