HANDELINGE 8:15 - Compare All Versions

HANDELINGE 8:15 ABA (Bybel vir almal)

Petrus en Johannes het gegaan en hulle het gebid dat die mense die Heilige Gees kan kry.

HANDELINGE 8:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang

HANDELINGE 8:15 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dié het toe gegaan en vir die mense daar gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang

HANDELINGE 8:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle het gegaan en vir hulle gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang

HANDELINGE 8:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

wat, toe hulle afgekom het, vir hulle gebid het dat hulle die Heilige Gees mag ontvang.

HANDELINGE 8:15 DB (Die Boodskap)

Hulle twee moes gaan bid dat hierdie mense ook die krag van die

HANDELINGE 8:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe hulle daar aankom, het hulle vir die nuwe gelowiges gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang.