Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 4:34 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 4:34 AFR83 (Afrikaans 1983)

Nie een van hulle het gebrek gely nie, want dié wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die verkoopprys daarvan gebring

HANDELINGE 4:34 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê.

HANDELINGE 4:34 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Nie een van hulle het ’n tekort gehad nie, want gelowiges wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die opbrengs daarvan gebring

HANDELINGE 4:34-35 DB (Die Boodskap)

Op hulle beurt het die apostels dit uitgedeel aan diegene wat geld nodig gehad het.

HANDELINGE 4:34 ABA (Bybel vir almal)

Want niemand van hulle het te min gehad nie. Die mense wat grond of huise gehad het, het dit verkoop, en dan het hulle die geld gebring

HANDELINGE 4:34 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daar was inderdaad niemand onder hulle wat gebrek gely het nie, aangesien almal wat grond of huise besit het, dit verkoop het en die opbrengs van die verkope gebring

HANDELINGE 4:34 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daar was ook niemand onder hulle wat kortgekom het nie; want almal wat grond of huis besit, het dit verkoop en die prys van die goed gebring wat verkoop is