Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 4:34

HANDELINGE 4:34 AFR53

Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê.