HANDELINGE 4:32
HANDELINGE 4:32 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense het begin glo en hulle het almal dieselfde gedink en gevoel. Niemand het gesê dat sy goed net sy eie goed is nie, nee, hulle het alles gedeel met mekaar.
HANDELINGE 4:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad.
HANDELINGE 4:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
HANDELINGE 4:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die menigte wat gelowig geword het, was een van hart en •siel, en niemand het na enige van sy besittings as sy eie verwys nie, maar hulle het alles gemeenskaplik besit.
HANDELINGE 4:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die menigte van die wat geglo het, was een van hart en een siel; maar hulle het alles gemeen.