HANDELINGE 4:22 - Compare All Versions
HANDELINGE 4:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die man wat deur hierdie wonder gesond geword het, was immers al oor die veertig.
HANDELINGE 4:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want die man aan wie hierdie teken van genesing plaasgevind het, was meer as veertig jaar oud.
HANDELINGE 4:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
vir die wonderteken – ’n man wat al oor die 40 jaar verlam was, is immers gesond gemaak!
Deel
HANDELINGE 4 NLVHANDELINGE 4:22 DB (Die Boodskap)
Die verlamde man was immers al oor die 40 jaar oud. Almal in Jerusalem het oor sy genesing gepraat.
Deel
HANDELINGE 4 DBHANDELINGE 4:22 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het ook vir Petrus en Johannes laat weggaan omdat die man wat gesond geword het, meer as 40 jaar oud was. Dit was 'n wonderteken dat die man gesond geword het.
Deel
HANDELINGE 4 ABAHANDELINGE 4:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die man oor wie hierdie teken van genesing gekom het, was immers ouer as veertig jaar.
HANDELINGE 4:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die man was ouer as veertig jaar op wie hierdie wonder van genesing geskied is.