HANDELINGE 4:11
HANDELINGE 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie Jesus is “ die klip, en julle is die bouers, julle het hierdie klip weggegooi, maar hierdie klip het die belangrikste klip in die hele gebou geword.
HANDELINGE 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy is die steen wat deur julle, die bouers, verag is, wat 'n hoeksteen geword het.
HANDELINGE 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is “die klip wat deur julle, die bouers, afgekeur is. Juis Hy het die belangrikste klip in die gebou geword.
HANDELINGE 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hy is “ ‘die klip wat deur julle, die bouers, geminag is, en die hoeksteen geword het.’
HANDELINGE 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die steen wat deur julle bouers verwerp is, wat die hoof van die hoek geword het.