HANDELINGE 3:5 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 3:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe kyk die man na hulle in die hoop dat hy iets van hulle gaan kry.
HANDELINGE 3:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hy het sy oë op hulle gehou in die verwagting dat hy iets van hulle sou ontvang.
HANDELINGE 3:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die verlamde man kyk toe na hulle in die verwagting dat hy ’n bydrae gaan kry.
Deel
HANDELINGE 3 NLVHANDELINGE 3:5 ABA (Bybel vir almal)
Die man het na hulle gekyk en hy het gehoop dat hulle iets vir hom sal gee.
Deel
HANDELINGE 3 ABAHANDELINGE 3:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het toe na hulle gekyk in die verwagting om iets van hulle te ontvang.
HANDELINGE 3:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het na hulle geluister in die verwagting om iets van hulle te ontvang.