HANDELINGE 3:10
HANDELINGE 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het hom geken, hulle het geweet dat hy die man was wat by die Mooi-poort van die tempel gesit het en geld gevra het. En hulle was baie verbaas oor wat met hom gebeur het.
HANDELINGE 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het hom herken, dat dit hy was wat by die Skone Poort van die tempel gesit het om te bedel, en hulle is vervul met verwondering en verbasing oor wat met hom gebeur het.
HANDELINGE 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar toe hulle besef dat dit hy is wat voor die tempel by die Mooipoort gesit en bedel het, was hulle baie verbaas en verwonder oor wat daar met hom gebeur het.