YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 22:16

HANDELINGE 22:16 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie langer wag nie. Jy moet nou opstaan. Jy moet jou laat doop en jy moet bid tot Christus. Dan sal Hy jou sondes wegneem.’

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou, waarom nog wag? Kom, laat jou doop en jou sondes afwas nadat jy sy Naam aangeroep het.’

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En nou, waarom aarsel jy nog? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy sy Naam aanroep.’

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nou, waarom vertoef jy? staan op en laat jou doop en was jou sondes af, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Die Boodskap (DB)

Moenie langer tyd verspil nie. Staan gou op sodat jy gedoop kan word. Al jou sondes sal dan afgewas word omdat jy in die Here glo en sy Naam aanroep.’”

Deel
Lees HANDELINGE 22

HANDELINGE 22:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, waarom nog wag? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas. Jy het mos sy Naam aangeroep.’

Deel
Lees HANDELINGE 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's