HANDELINGE 22:16

HANDELINGE 22:16 AFR53

En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.