HANDELINGE 12:2 - Compare All Versions

HANDELINGE 12:2 ABA (Bybel vir almal)

Hy het Jakobus, die broer van Johannes, laat doodmaak met 'n swaard.

HANDELINGE 12:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring.

HANDELINGE 12:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hy het vir Jakobus die broer van Johannes met die swaard laat doodmaak.

HANDELINGE 12:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard laat doodmaak.

HANDELINGE 12:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard doodgemaak.

HANDELINGE 12:2 DB (Die Boodskap)

Hy het selfs vir Jakobus, die broer van Johannes, laat doodmaak. Die godsdienstige leiers van die Jode was baie bly daaroor.

HANDELINGE 12:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het Jakobus, die broer van Johannes, met ’n swaard laat vermoor.