2 SAMUEL 23:1
2 SAMUEL 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Ísai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel
2 SAMUEL 23:1 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die laaste dinge wat Dawid gesê het: “Dawid seun van Isai het gepraat. Die Here het hom 'n belangrike man gemaak, en dit is hý wat gepraat het, hy, die gesalfde van die God van Jakob, die Sterk God van Israel was lief vir hom.
2 SAMUEL 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Ísai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel
2 SAMUEL 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die laaste woorde van Dawid: “Dit is Dawid seun van Isai wat praat. Dit is 'n man wat praat, een wat hoog geplaas is, die gesalfde van die God van Jakob, die gevierde in die liedere van Israel
2 SAMUEL 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is die laaste woorde van Dawid: “Die uitspraak van Dawid, seun van Isai, die uitspraak van die man wat hoog geplaas is, die gesalfde van die God van Jakob, die geliefde van die liedere van Israel.
2 SAMUEL 23:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou is dit die laaste woorde van Dawid. Dawid, die seun van Isai, het gesê, en die man wat in die hoogte opgewek is, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike psalmis van Israel, het gesê