2 SAMUEL 11:22
2 SAMUEL 11:22 Bybel vir almal (ABA)
Die boodskapper het gegaan en hy het vir Dawid alles kom sê wat Joab vir hom gesê het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die boodskapper het gegaan en aangekom en aan Dawid alles vertel wat Joab hom opgedra het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die boodskapper het vir Dawid alles gaan vertel wat Joab hom beveel het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die boodskapper het gegaan, en toe hy daar aankom, het hy vir Dawid alles vertel waarvoor Joab hom gestuur het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarop het die boodskapper gegaan en gekom en Dawid alles laat sien waarvoor Joab hom gestuur het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 11