2 SAMUEL 11:17
2 SAMUEL 11:17 Bybel vir almal (ABA)
Die vyande het uit die stad gekom en hulle het teen Joab en die manne geveg. Party van Dawid se manne het gesterf, en Urija die Hetiet het ook gesterf.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die manne van die stad uittrek en met Joab veg, het daar van die manskappe, van die dienaars van Dawid, geval, en Uría, die Hetiet, het ook gesterwe.
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die burgers van die stad het uitgekom en teen Joab geveg. Daar het van Dawid se soldate gesneuwel, en Urija die Hetiet het ook omgekom.
Deel
Lees 2 SAMUEL 11