2 SAMUEL 11:10
2 SAMUEL 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Toe Dawid hoor dat Urija nie huis toe gegaan het nie, het hy vir Urija gesê: “Jy het ver geloop, hoekom gaan jy nie huis toe nie?”
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar is aan Dawid meegedeel en gesê: Uría het nie na sy huis afgegaan nie. Toe vra Dawid vir Uría: Kom jy nie van 'n reis af nie? Waarom gaan jy nie af na jou huis nie?
Deel
Lees 2 SAMUEL 112 SAMUEL 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het vir Dawid gaan sê: “Urija was nie huis toe nie.” Dawid vra toe vir Urija: “Jy was mos lank weg, waarom gaan jy nie huis toe nie?”
Deel
Lees 2 SAMUEL 11