2 KONINGS 9:32
2 KONINGS 9:32 Bybel vir almal (ABA)
Jehu het opgekyk na die venster en gevra: “Wie wil vir my help? Wie?” Twee of drie van die paleiswerkers het by vensters afgekyk na Jehu, en hy het gesê: “Gooi Isebel af!”
2 KONINGS 9:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het opgekyk na die venster en gevra: Wie is vir my, wie? Toe kyk twee, drie hofdienaars uit na hom
2 KONINGS 9:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jehu het na die venster toe opgekyk en gevra: “Wie is aan my kant? Wie?” Twee, drie paleisamptenare het afgekyk na hom toe.
2 KONINGS 9:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jehu het opgekyk na die venster en gesê: “Wie is aan my kant, wie?” Twee of drie van die eunugs het na hom afgekyk.
2 KONINGS 9:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het sy aangesig na die venster opgelig en gesê: Wie is aan my sy? WHO? En daar het twee of drie eunugs na hom uitgekyk.