2 KRONIEKE 15:12
2 KRONIEKE 15:12 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het 'n ooreenkoms gemaak met mekaar. Hulle het belowe om die Here, die God van hulle voorvaders, te dien met hulle hele hart en siel.
2 KRONIEKE 15:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die verbond aangegaan om die HERE, die God van hulle vaders, met hul hele hart en met hul hele siel te soek.
2 KRONIEKE 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het ook 'n verbond gesluit om aan die Here die God van hulle voorvaders gehoorsaam te wees met hulle hele hart en siel.