2 KRONIEKE 15:11
2 KRONIEKE 15:11 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het daardie dag vir die Here offers gebring. Hulle het diere van die Kussiete gevat, en hulle het van daardie diere gegee om te offer. Dit was 700 beeste en 7 000 skape en bokke.
2 KRONIEKE 15:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en dieselfde dag aan die HERE geoffer van die buit wat hulle ingebring het, sewehonderd beeste en seweduisend stuks kleinvee.
2 KRONIEKE 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en op dié bepaalde dag vir die Here offerandes gebring uit die buit wat hulle saamgebring het: sewe honderd beeste en sewe duisend stuks kleinvee.