2 KRONIEKE 12:4
2 KRONIEKE 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Sisak het die sterk stede in Juda oorwin en hy het na Jerusalem gekom.
2 KRONIEKE 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die versterkte stede ingeneem wat aan Juda behoort het, en tot by Jerusalem gekom.
2 KRONIEKE 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Sisak die vestingstede in Juda verower het, het hy in die rigting van Jerusalem getrek.
2 KRONIEKE 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die stede wat versterk is van Juda ingeneem en tot by Jerusalem gevorder.
2 KRONIEKE 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het die omheinde stede wat aan Juda behoort, ingeneem en in Jerusalem aangekom.