YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TIMOTEUS 3:4

1 TIMOTEUS 3:4 Bybel vir almal (ABA)

Hy moet 'n goeie pa wees vir sy huisgesin en hy moet só lewe dat sy kinders hom respekteer en altyd gehoorsaam kan wees aan hom.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle erns onderdanig het

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Die Boodskap (DB)

Hy moet ook mooi na sy gesin kyk en sorg dat sy kinders respek vir hom het en na hom luister.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3

1 TIMOTEUS 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet sy eie huisgesin goed kan bestuur en op waardige wyse oor sy kinders gesag uitoefen.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's