1 TESSALONISENSE 4:4 - Compare All Versions
1 TESSALONISENSE 4:4 ABA (Bybel vir almal)
God wil hê elke man moet weet dat hy saam met sy vrou moet lewe soos God wil hê, en elke man moet sy vrou respekteer.
1 TESSALONISENSE 4:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
dat elkeen van julle moet weet om sy eie vrou te verkry in heiligheid en eer
1 TESSALONISENSE 4:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe
1 TESSALONISENSE 4:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat elkeen sal weet hoe om sy eie vrou op 'n heilige en eerbare wyse te verkry
1 TESSALONISENSE 4:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
dat elkeen van julle moet weet hoe om sy voorwerp in heiligmaking en eer te besit
1 TESSALONISENSE 4:4 DB (Die Boodskap)
Julle en julle huweliksmaats is eksklusief aan mekaar gegee. Behandel mekaar met groot respek.
1 TESSALONISENSE 4:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Elkeen van julle moet weet hoe om op te tree wanneer julle ’n vrou soek. Tree op soos mense wat aan God behoort en wat sy eer soek.