YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TESSALONISENSE 4:3

1 TESSALONISENSE 4:3 Bybel vir almal (ABA)

God wil hê julle moet lewe soos mense wat aan Hom behoort. Julle moenie julle liggame gebruik om onsedelik te lewe nie.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want dit is God se wil dat julle heilig moet leef: dat julle julle sal weerhou van onsedelikheid

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want dit is die wil van God, ja, julle heiligmaking, dat julle jul moet onthou van hoerery

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Die Boodskap (DB)

God wil hê julle moet julle lewe voltyds aan Hom wy. Moenie deel hê aan enige seksuele sondes wat teen God se wil indruis nie.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4

1 TESSALONISENSE 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis God se wil dat julle aan Hom toegewy moet lewe. Weerhou julle van seksuele sondes.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's