YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 PETRUS 3:13

1 PETRUS 3:13 Bybel vir almal (ABA)

Dit is seker: Niemand sal slegte dinge doen aan julle as julle baie graag goeie dinge wil doen nie.

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En wie is dit wat julle kwaad sal aandoen as julle navolgers is van die goeie?

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed is?

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verder, wie sal julle sleg behandel as julle julle beywer vir wat goed is?

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wie is dit wat julle kwaad sal aandoen as julle navolgers is van wat goed is?

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:12-13 Die Boodskap (DB)

As julle regtig probeer om goed te leef, sal mense julle gewoonlik nie sleg behandel nie.

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder, wie sal julle sleg behandel as julle uit julle pad gaan om goed te doen?

Deel
Lees 1 PETRUS 3

1 PETRUS 3:13

1 PETRUS 3:13 AFR831 PETRUS 3:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's