YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KONINGS 16:8

1 KONINGS 16:8 Bybel vir almal (ABA)

Ela seun van Baesa het koning van Israel geword in die ses-en-twintigste jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Ela was twee jaar lank koning in Tirsa.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

IN die ses-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Baésa, oor Israel koning geword in Tirsa, twee jaar lank.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die ses en twintigste regeringsjaar van koning Asa van Juda het Ela seun van Baesa in Tirsa koning geword oor Israel. Hy het twee jaar geregeer.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In die ses-en-twintigste regeringsjaar van Asa, koning van Juda, het Ela, seun van Baesa, koning geword oor Israel in Tirsa, en twee jaar lank regeer.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In die ses-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Baesa, twee jaar lank oor Israel in Tirsa geregeer.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Die Boodskap (DB)

In die 26ste jaar van koning Asa van Juda se regering het Ela die seun van Baesa koning van Israel geword. Hy het in Tirsa gebly en twee jaar daar regeer.

Deel
Lees 1 KONINGS 16

1 KONINGS 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ela seun van Baesa het in die 26ste regeringsjaar van koning Asa van Juda in Tirsa koning van Israel geword. Hy het twee jaar oor Israel geheers.

Deel
Lees 1 KONINGS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's