1 KORINTIËRS 7:24 - Compare All Versions
1 KORINTIËRS 7:24 ABA (Bybel vir almal)
My vriende, julle moet vir God dien en aanhou lewe soos julle gedoen het toe Hy julle gekies het. Julle moenie iets anders probeer wees nie.
1 KORINTIËRS 7:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Laat elkeen, broeders, in die staat waarin hy geroep is, daarin bly voor God.
1 KORINTIËRS 7:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Broers, elkeen moet God dien in die omstandighede waarin hy was toe God hom geroep het.
1 KORINTIËRS 7:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Broers, laat elkeen voor God bly soos hy was toe hy geroep is.
1 KORINTIËRS 7:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Broeders, laat elke mens waarin hy geroep is, daarin by God bly.
1 KORINTIËRS 7:24 DB (Die Boodskap)
My liewe vriende, staan julle plek vol juis daar waar julle was toe die Here julle as sy kinders geroep het. God is mos by julle.
1 KORINTIËRS 7:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dus, broers en susters, bly voor God in die omstandighede waarin julle was toe God julle geroep het.