1 Korintiërs 7:24

1 Korintiërs 7:24 ABA

My vriende, julle moet vir God dien en aanhou lewe soos julle gedoen het toe Hy julle gekies het. Julle moenie iets anders probeer wees nie.