1 KORINTIËRS 10:19
1 KORINTIËRS 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê nie dat die offer-vleis belangrik is of dat die afgode regtig iets beteken nie.
1 KORINTIËRS 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat sê ek dan? Dat 'n afgod iets is, of dat 'n afgodsoffer iets is?
1 KORINTIËRS 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat wil ek hiermee sê? Dat 'n afgodsoffer of 'n afgod enige betekenis het?