1 KORINTIËRS 10:11
1 KORINTIËRS 10:11 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie dinge het met die Israeliete gebeur sodat dit vir ons kan waarsku. Dit is geskryf sodat dit vir ons iets kan leer. Ons moet beter verstaan as die Israeliete, want ons lewe nou in die tyd nádat Christus gekom het.
1 KORINTIËRS 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as 'n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het.
1 KORINTIËRS 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie dinge het oor hulle gekom as 'n voorbeeld vir ons en is opgeskryf as 'n waarskuwing vir ons wat die einde van die tye al beleef.