MARKUS 14:57-58

MARKUS 14:57-58 AFR83

Sommige van hulle het na vore gekom en vals getuienis teen Hom afgelê deur te sê: “Ons het hom hoor sê: Ek sal hierdie tempel, wat deur mense gemaak is, vernietig en binne drie dae 'n ander een bou wat nie deur mense gemaak is nie.”