KLAAGLIEDERE 4:22

KLAAGLIEDERE 4:22 AFR83

Die straf vir jou sonde is beëindig, Sion, die Here sal jou ballingskap nie laat voortduur nie; maar jóú sonde gaan Hy straf, Edom, jóú ongeregtigheid gaan Hy aan die kaak stel.